Skip to content

KZN-premier sê die regering van provinsiale eenheid wil ware verandering teweeg bring [KLANK]

# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, sê die regering van provinsiale eenheid se sukses sal nie gemeet word aan manifeste of politieke vennootskappe nie, maar aan ware verandering wat hy aan inwoners bied. Dit was gister die eerste herdenking van KZN se regering van provinsiale eenheid bestaande uit die IVP, ANC, DA en NFP. Ntuli sê die koalisieregering is verbind tot samewerking tussen partye om ʼn beter toekoms vir almal te bied:

ENG NtuliOnCollaboration