Skip to content

KZN premier sê die digitale toekoms moet inklusief, dinamies en transformerend wees [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê digitale tegnologieë is ‘n noodsaaklike oplossing vir baie van die dringende uitdagings en is grondliggend in die bou van ‘n inklusiewe kennisgemeenskap. Hy het gister die openingsrede van die tweedaagse GovTech-konferensie in Durban gelewer. Ntuli sê die konferensie is ‘n plek waar idees saamvloei, vennootskappe gesmee word en innovasies gevorm word om te verseker dat die digitale toekoms inklusief, dinamies en transformerend is:

ENG NtulionDigital