# Polisie in KwaZulu-Natal ondersoek die diefstal van stembriewe en ander sensitiewe verkiesingsmateriaal by ʼn stemlokaal in Hillcrest. Volgens woordvoerder Robert Netshiunda het ʼn voorsittende OVK-beampte Dinsdagaand sensitiewe verkiesingsmateriaal na ʼn skool geneem wat as stemlokaal gebruik word. Hy sê die beampte het dit in ʼn waghuis gebêre voor hy die skool se hek gesluit en vertrek het:
KZN-polisie ondersoek diefstal van OVK-materiaal in Hillcrest [KLANK]
ENG NetshiundaONTheft