# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het die toekenning van 139-miljoen-rand vir rampverligting aan die provinsie se munisipaliteite verwelkom. Dis deel van die nasionale departement se rampverligtingstoelaag. Die LUR se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die fondse sal munisipaliteite laat herlewe en in ʼn volhoubare herstelproses ondersteun:
KZN-LUR verwelkom toekenning van R139-miljoen vir rampverligting [KLANK]
ENG SenzelweonGrant