# Die polisie in Kwanobuhle in die Oos-Kaap het ‘n dubbele moordondersoek van stapel gestuur nadat twee verbrande vroulike liggame vanoggend in Khayelitsha ontdek is. Polisiewoordvoerder André Beetge sê die liggame is tussen die bosse naby Vierdelaan in Khayelitsha gevind en vroeë ondersoeke dui aan die slagoffers was tussen 17- en 19-jaar-oud:
Kwanobuhle-polisie stel ondersoek in na verbrande liggame van twee tienermeisies gevind is [KLANK]
ENG BeetgeOnTwoBodies