# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het president Cyril Ramaphosa se besluit ondersteun, om ’n Regterlike Ondersoekkommissie in te stel na beweerde vertragings in die vervolging van misdade uit die apartheidsera. Die kommissie beoog om die ondersoeke van vorige administrasies, wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys is, maar belemmer was. Sy sê slagoffers se families soek geregtigheid en vergoeding vir onopgeloste sake wat dekades gelede gebeur het:
Kubayi ondersteun ondersoek na dekades-oue apartheidera-vervolgings [KLANK]
ENG-KubayiOnTRC