Skip to content

Kubayi en Mothibi kyk na geloofwaardigheid van Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, en die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, het ernstige kommer uitgespreek oor verwikkelinge wat voortspruit uit die Madlanga-kommissie. Dit volg nadat getuies ernstige bewerings gemaak het oor die optrede van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se amptenare en leierskap. Die departement se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê die bewerings veroorsaak ernstige vrae oor die geloofwaardigheid van die instelling en het ‘n merkbare uitwerking op openbare vertroue in sy werksaamhede:

ENG RammitlwaONCredibility