# Krieket: Die veteraan-kolwer Kane Williamson sal vir Nieu-Seeland speel in toetse teen Ierland en Engeland nadat hy ingesluit is in die toergroep van 19 spelers. Die 35-jarige voormalige kaptein het reeds nege-duisend-461 lopies aangeteken en hoop om dit in Europa 10-duisend te maak. Hy het in Desember gesê hy oorweeg om uit te tree, maar het hom nou tot die Swartpette se volgende vier toetse verbind. Hulle speel die 27ste ‘n eenmalige toets teen Ierland in Belfast voor ‘n reeks van drie wedstryde teen Engeland vanaf 4 Junie.
Krieket: Williamson toer saam met die Swartpette vir toetse teen Ierland en Engeland