Skip to content

Krieket: Vroue-Wêreldbeker het alreeds rekord-kykerstalle bereik

# Krieket: Die Vroue-Wêreldbeker het alreeds rekord-kykerstalle behaal met 60-miljoen aanhangers wat ingeskakel het om die eerste 13 eendagwedstryde te sien. Dit is die eerste vrouetoernooi waar die prysgeld meer is as die vorige mans-eendag-Wêreldbeker. Daar is agt spanne wat aan die 13de weergawe van die 50-boulbeurt-toernooi deelneem. Die skouspel, wat in Indië en Sri Lanka gespeel word, het verlede maand begin. Die titel sal na die eindstryd op 2 November toegeken word.