# Krieket: Sunrisers Hyderabad het hul plek in die Indiese Premierliga se uitspeelronde bespreek danksy ʼn oorwinning met vyf paaltjies oor Chennai Super Kings. Pat Cummins het drie paaltjies platgetrek en CSK tot 180 vir sewe beperk, met Dewald Brevis wat 44 bygedra het. Ishan Kishan het daarna 70 aangeteken en Heinrich Klaasen 45 en ‘n vennootskap van 75 lopies van 41 balle gedeel om Sunrisers tot oorwinning te lei. Hule sege het ook vir Gujarat Titans ‘n plek in die uitspeelronde verseker.
Krieket: Sunrisers Hyderabad en Gujarat Titans kwalifiseer vir IPL-uitspeelronde