Skip to content

Krieket: Suid-Afrika en Pakistan se manspanne speel vandag eerste T20 in Rawalpindi

# Krieket: Suid-Afrika en Pakistan se manspanne pak mekaar vandag in die eerste van drie T20-wedstryde in Rawalpindi nadat die toetsreeks een-elk gelykop geëindig het. Donovan Ferreira sal die Proteas aanvoer terwyl Aiden Markram ‘n ruskans kry. David Miller sou as kaptein gedien het, maar het ‘n beenbesering opgedoen. Matthew Breetzke is as kaptein aangewys vir die eendagwedstryde. Die tweede T20 word Vrydag in Lahore gespeel en die laaste wedstryd die volgende dag op dieselfde veld. Die eendagwedstryde word van volgende Dinsdag almal in Faisalabad gespeel.