Skip to content

Krieket: Stokes en Atkinson is terug vir Engeland se bepalende toets teen Nieu-Seeland [KLANK]

# Krieket: Engeland se hoofafrigter, Brendon McCullum, het vier veranderinge aangebring aan die span vir die bepalende derde toets teen Nieu-Seeland wat môre op Trent Bridge begin. Kaptein Ben Stokes en die snelbouler Gus Atkinson keer terug nadat hulle vir ‘n wedstryd geskors was. Die draaibouler Shoaib Bashir en die paaltjiewagter Jamie Smith is terug na vaderskapsverlof. McCullum hou vol daar is geen probleem met sy verhouding met Stokes nie:

ENG McCullumOnStokes