# Krieket: Die voormalige witbal-afrigter, Rob Walter, is vir die volgende drie jaar aangewys as Nieu-Seeland se nuwe mansafrigter in alle formate. Hy het die Proteas na die halfeindrondes van die 2023-Wêreldbeker vir eendagreekse en die 2025-Kampioenetrofee gelei, en in 2024 na die T20-Wêreldbeker-eindstryd. Sy kontrak duur tot ná die T20-Wêreldbeker in 2028. Walter sê dis ʼn wonderlike geleentheid vir hom:
Krieket: Rob Walter aangestel as Nieu-Seeland se nuwe afrigter [KLANK]
ENG WalterOnOpportunity