Skip to content

Krieket: Regering wens Protea-vroue geluk met hul vertoning in Wêreldbeker-eindstryd teen Indië [KLANK]

# Krieket: Die regering het die Protea-vroue gelukgewens met hul uitsonderlike vertoning in gister se Wêreldbeker-eindstryd teen Indië. Dit was die mede-gasvroue se eerste titel nadat hulle Suid-Afrika met 52 lopies geklop het in Mumbai. Die regering se adjunk-woordvoerder, William Baloyi, sê die Proteas kan trots wees op hul vertoning, want hulle het vasberadenheid, vaardigheid en veggees getoon:

ENG WilliamonProteas