Skip to content

Krieket: Punjab Kings verslaan Mumbai Indians en is deur na uitspeelrondes

# Krieket: Punjab Kings het Mumbai Indians met sewe paaltjies geklop wat aan hulle ‘n eerste of tweede plek in die Indiese Premierliga waarborg voor die uitspeelwedstryde. Mumbai het 184 vir sewe in hulle 20 boulbeurte behaal. Josh Inglis en Priyansh Arya het daarna ‘n vennootskap van 109 lopies van 59 balle om die tweede paaltjie gemoker en Punjab het die teiken behaal met nege balle oor. Hulle speel in Donderdag se kwalifiseerder teen Royal Challengers Bengaluru of Gujurat Titans.