Skip to content

Krieket: Proteas Vrouespan kan T20-reeks teen Indië môre reeds beklink

# Krieket: Die Proteas Vrouespan kan die T20-reeks teen Indië reeds beklink in môre se derde ontmoeting op die Wanderers in Johannesburg. Die gasvroue het die eerste twee wedstryde in Durban met onderskeidelik ses paaltjies en agt paaltjies gewen. Die voorlaaste wedstryd word Vrydag op dieselfde veld gespeel, en die laaste wedstryd Maandag in Benoni, Gauteng. Die reeks word gebruik as finale voorbereiding vir die T20 Wêreldbeker in Engeland wat op 12 Junie begin, met die Proteas se eerste wedstryd teen Australië die dag na die opening.