Skip to content

Krieket: Proteas en Engeland speel môre in eerste van drie eendagwedstryde op Headingley

# Krieket: Die eerste van drie eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Engeland word môre op Headingley in Leeds beslis, kort na die einde van die Proteas se witbalreekse in Australië. Suid-Afrika het die eendagreeks 2-1 gewen. Die eendagwedstryde teen die Engelse word gevolg word deur drie T20s, met die ervare kolwer David Miller wat terugkeer nadat hy verkies het om in die Britse The Hundred te speel in plaas van om na Australië te reis. Die tweede eendagwedstryd vind Donderdag plaas en die laaste een Sondag.