# Krieket: Suid-Afrika se kaptein, Laura Wolvaardt, is baie trots op die span se vertoning in die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Haar onverskrokke 101 was egter verniet en die Protea-vroue het met 52 lopies teen Indië verloor in die eindstryd in Mumbai. Die gasvroue het met hul derde poging geseëvier nadat hulle in 2005 en 2017 naaswenners was. Wolvaardt sê dis nie lekker om aan die verloorkant te wees nie, maar sy is vol vertroue die ervaring sal die span sterker maak:
Krieket: Protea-vroue se kaptein trots op span na nederlaag in Wêreldbeker-eindstryd [KLANK]
ENG WolvaardtOnTeam