Skip to content

Krieket: Protea-vroue se afrigter sê sy span het waardevolle lesse geleer uit hulle halfeindstryd-nederlaag [KLANK]

# Krieket: Die Protea-vroue se afrigter, Mandla Mashimbyi, sê waardevolle lesse is geleer uit hulle nederlaag teen Engeland in die halfeindronde van die T20-Wêreldbekertoernooi. Die gasvrou het Suid-Afrika met 40 lopies geklop en speel Sondag in die eindstryd op Lord’s teen die sesmalige kampioen, Australië. Mashimbyi sê daar was talle positiewes en die werk wat hulle nou insit moet verseker dat hulle gereed is wanneer hulle weer aan ‘n Wêreldbekertoernooi deelneem:

ENG MashimbyiOnTournament