Skip to content

Krieket: Pat Cummins sê hy sal waarskynlik nie gereed wees vir eerste toets om die As in Perth nie [KLANK]

# Krieket: Die Australiese kaptein, Pat Cummins, het toegegee dat hy waarskynlik nie fiks sal wees vir volgende maand se reeks om die As teen Engeland in Perth nie. Die 32-jarige snelbouler het Julie laas gespeel toe hy sy rug in ‘n toets teen die Wes-Indiese Eilande beseer het. Cummins wat met hardloop in sy oefeninge begin het, sê hy het minstens vier weke se boulwerk in die nette nodig om vir ‘n toets voor te berei:

ENG CumminsOnFitness