Skip to content

Krieket: Miller en Coetzee op Proteas-krukkelys voor witbalreekse teen Pakistan

# Krieket: Die ervare kolwer David Miller sal die T20-reeks teen Pakistan misloop, terwyl snelbouler, Gerald Coetzee nie in die T20 wedstryde of die eendagreeks sal speel nie. Miller is as kaptein vir die T20’s aangewys terwyl Aiden Markram gerus het, maar het nou het ‘n beenbesering opgedoen. Donovan Ferreira sal die span lei. Coetzee is weens ‘n borsspierbesering weggelaat. Tony de Zorzi maak sy T20-buiging nadat hy in die toetsreeks beïndruk het, terwyl Matthew Breetzke die eendagspan sal aanvoer.