# Krieket: Die voorsitter van Krieket Suid-Afrika, Pearl Maphoshe, sê die Wêreldbekertoernooi van 2027 in Suid-Afrika, Namibië en Zimbabwe sal ‘n blywende nalatenskap vir die hele vasteland wees. Sy het met die bekendstelling van die plaaslike reëlingskomitee gesê dis ‘n geskiedkundige oomblik, en beklemtoon dat hervorming kernbelangrik is vir die geleentheid. Maphoshe sê grondvlak-krieketontwikkeling is ‘n sleutelvoordeel en beklemtoon dat die Wêreldbeker ‘n nasionale en ook ‘n Afrika-projek is wat op integriteit gebou is:
Krieket: KSA beskryf 2027 se Wêreldbekertoernooi as ‘n trotse Afrika-nalatenskap [KLANK]
ENG-MaphosheOnWorldCup