# Krieket: Indië se afrigter, Gautam Gambhir, sê daar is ‘n paar gebiede waarop hulle moet verbeter voor die tweede toets teen Engeland volgende Woensdag op Edgbaston begin. Engeland se aanvangskolwer, Ben Duckett, het 149 in die tweede beurt aangeteken en hulle het die teiken van 371 bereik om die eerste toets op Headingley te wen. Indië het die eerste span geword wat ‘n toets verloor waarin vyf kolwers honderdtalle aangeteken het. Gambhir is teleurgesteld oor die manier waarop hulle verloor het:
Krieket: Indië se afrigter is teleurgesteld oor hulle nederlaag teen Engeland [KLANK]
ENG GambhirOnPerformance