Skip to content

Krieket: Indië gaan eerste Vroue-kampioenetrofee aanbied [KLANK]

# Krieket: Die Internasionale Krieketraad het bevestig dat Indië die heel eerste Vroue-kampioenetrofee in Februarie sal aanbied. Sri Lanka het die geleentheid verloor nadat sy regering by sy krieketraad ingemeng het. Ses spanne sal aan die T20-toernooi deelneem: Suid-Afrika, Australië, Engeland, Indië, Nieu-Seeland en Sri Lanka. Die Internasionale Krieketraad se uitvoerende hoof, Sanjog Gupta, sê die toernooi sal ʼn skouspel wees wat die beste van vroue-krieket bied:

ENG GuptaOnChampionsTrophy