Skip to content

Krieket: Engeland se top drie kolwers behaal honderdtalle op eerste dag van toets teen Zimbabwe [KLANK]

# Krieket: Ollie Pope het ‘n onoorwonne 169 vir Engeland aangeteken op die eerste dag van hulle eenmalige toets teen Zimbabwe op Trent Bridge. Engeland het teen uitskeityd 498 vir drie op die telbord gehad. Ben Duckett en Zak Crawley het ook met die kolf uitgeblink en onderskeidelik 140 en 124 aangeteken. Dit is Zimbabwe se eerste toets teen Engeland in 22-jaar. Crawley sê hy is nie bekommerd oor sy plek in die span nie, ondanks sy onlangse swak vertoning met die kolf:

ENG CrawleyOnForm