# Krieket: Engeland se toetskaptein, Joe Root, is teleurgesteld oor Saterdag se voorval in ‘n nagklub in Derby waarby die snelbouler Brydon Carse betrokke was. Videomateriaal wys hoe die polisie hom boei en weglei. Carse is daarna onttrek aan die groep vir die tweede toets teen Pakistan op Lord’s, terwyl die Engelse en Walliese Krieketraad die voorval na die Krieketreguleerder verwys het. Root sê voortgesette onaangename voorvalle van die veld is onaanvaarbaar:
Krieket: Engeland se kaptein teleurgesteld oor omstrede voorval van die veld waarby Brydon Carse betrokke was [KLANK]
ENG RootOnCarseIncident