Skip to content

Krieket: Engeland se kaptein Harry Brook loof hulle eendagreeksoorwinning oor Indië [KLANK]

# Krieket: Engeland se kaptein, Harry Brook, het sy span se eendag-reeksoorwinning van 2-1 oor Indië geloof na hulle die derde wedstryd op Lord’s gewen het. Aanvangskolwer Ben Duckett het 141 van 135 balle gemoker – die hoogste eendagtelling op die Londense veld – en die gashere het 383 vir sewe aangeteken. Indië het in tel gebly danksy Rohit Sharma se 138, maar met 27 lopies verloor. Brook is trots op hulle algehele vertoning:

ENG BrookOnPerformance