Skip to content

Krieket: Engeland klop Bangladesh en skuif tot boaan die punteleer in die Vrouewêreldbeker [KLANK]

# Krieket: Engeland het haar tweede oorwinning van die Wêreldbekertoernooi vir vroue behaal deur Bangladesh in ‘n taai stryd in Guwahati met vier paaltjies te klop. Engeland is nou bo-aan die punteleer. Sophia Ecclestone het drie paaltjies platgetrek en Bangladesh is vir 178 uitgeboul. Heather Knight het daarna ‘n onoorwonne 79 aangeteken en hulle het die wenteiken in die 47ste boulbeurt gehaal met ses paaltjies plat. Kaptein Nat Scriver-Brunt sê hulle het gedoen wat nodig was om te wen:

ENG BruntOnPerformance