# Krieket: Engeland het 371 lopies gejaag om ‘n vyf-paaltjie oorwinning teen Indië in hulle eerste toets in Headingley. Die speler van die wedstryd, Ben Duckett, het 149 aangeteken in ‘n openingsvennootskap van 188 met Zak Crawley. Dit was Engeland se tiende suksesvolste lopiejaagtog in toetsgeskiedenis. Indië het 471 en 364 aangeteken, terwyl Engeland met 465 en 373 vir vyf in hulle onderskeie beurte aangeteken. Duckett sê dit is die ongelooflikste wedstryd wat hy nog ooit gespeel het:
Krieket: Duckett lei Engeland na geskiedkundige oorwinning in eerste toets teen Indië [KLANK]
ENG DuckettOnMatch