Skip to content

Krieket: Dit is die Dolphins teen Boland in die Eendagbeker-eindstryd

# Krieket: Die Dolphins is deur na die eindstryd van die Eendagbeker-eindstryd na hulle die Titans in die kwalifiserende ronde in Durban met 65 lopies geklop het. Hanu Viljoen en Eathan Bosch se 86-lopie-vennootskap het die Dolphins gehelp om 228 vir agt aan te teken. Andile Phehlukwayo het vier paaltjies laat spat. Keshave Maharaj en Tristan Luus het die Dolphins se teenaanval gelei en drie paaltjies elk laat kantel met die Titans wat vir 163 uitgeboul is. Die Dolphins kom Sondag in die Paarl teen Boland in die eindstryd te staan.