Skip to content

Krieket: Die Royal Challengers Bengaluru is 2025 se IPL-kampioene [KLANK]

# Krieket: Die Royal Challengers Bengaluru het die Punjab Kings met ses lopies geklop om hul eerste Indiese Premierliga-titel te buit. Virat Kohli met 43 het die meeste lopies bygedra en RCB het in sy 20 boulbeurte 190 vir nege behaal. Ten spyte van Shashank Singh se onoorwonne 61, is Punjab in antwoord daarop tot 184 vir sewe beperk. Kohli, wat die enigste speler is wat in al 18 IPL-seisoene net vir een span gespeel het, sê hierdie oorwinning is net so veel vir die ondersteuners as vir die span:

ENG KohliOnWinning