Skip to content

Krieket: Dhoni kaptein van Chennai na Gaikwad se besering

# Krieket: Die veteraan-kolwer Mahendra Singh Dhoni sal Chennai Super Kings die res van die Indiese Premierliga aanvoer nadat Ruturay Gaikwad moes onttrek weens ‘n besering. ‘n MRI-skandering het bevestig hy het sy elmboog gebreek. Die 43-jarige Dhoni was van 2008 tot verlede jaar kaptein van Chennai voor hy aan Gaikwad oorgegee het.