# Krieket: Die Suid-Afrikaanse sterre Dewald Brevis en Lhuan-dre Pretorius kry in Junie en Julie hul eerste geleentheid vir die Proteas wanneer Suid-Afrika ‘n reeks van twee toetswedstryde teen Zimbabwe speel. Hulle sal dus nie in die Hampshire Hawks se Vitality Blast-wedstryde kan speel nie. Brevis het beïndruk met 68 lopies van 32 balle in sy debuut vir die Hawks. Hampshire se direkteur van krieket, Giles White, sê die twee verdien die geleentheid om op die internasionale verhoog te skitter.
Krieket: Brevis en Pretorius van Hampshire Hawks kry eerste toetswedstryd vir Suid-Afrika