Skip to content

Krieket: Ben Stokes sê daar is nie onenigheid met afrigter Brendon McCullum nie [KLANK]

# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, ontken gerugte van tweedrag met afrigter Brendon McCullum en sê hulle het ‘n gedeelde visie vir die span. Hulle verhouding is onder die vergrootglas geplaas na Engeland se nederlaag van 4-1 in die stryd om die As in Australië. Hulle kontrakte strek tot volgende jaar wanneer die volgende As en die Wêreldbekertoernooi voorlê. Stokes is vol vertroue in hul vermoë om saam te werk en hoewel hulle somtyds verskil, streef hulle albei daarna om so suksesvol as moontlik te wees.

ENG StokesOnRelationship