Skip to content

Krieket: Bavuma sê Proteas is gereed vir eendagreeks teen Australië [KLANK]

# Krieket: Die Proteas se kaptein, Temba Bavuma, sê die eendagreeks teen Australië is ‘n wonderlike geleentheid vir die span om hul ritme te vind. Die snelbouler Gerald Coetzee keer terug na sy laaste eendagwedstryd vir Suid-Afrika in 2023 se Wêreldbekertoernooi. Aiden Markram, Lungi Ngidi, David Miller en Quinton de Kock het ruskans gekry tydens die reekse in Namibië. Bavuma sê hulle is gereed om een van die wêreld se beste spanne te pak:

ENG BavumaOnODISeries