# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bevestig kragvoorsiening by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Tshwane is herstel. ʼn Kragonderbreking weens diefstal en vandalisme aan elektrisiteitsinfrastruktuur het talle gebiede vir meer as ʼn week sonder krag gelaat. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die fasiliteit het noodmaatreëls ingestel en sedert verlede Donderdag rugsteun-kragopwekkers gebruik:
Kragtoevoer na Weskoppies Psigiatriese Hospitaal herstel [KLANK]
ENG ModibaonPowerRestored