Skip to content

Kragtoevoer herstel na Weskoppies-hospitaal [KLANK]

# Die kragtoevoer is herstel na die Weskoppies-psigiatriese hospitaal in Pretoria nadat die Stad Tshwane dit vroeër afgesny het weens ‘n agterstallige rekening van 1,2-miljoen-rand. Motalatale Modiba van die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die uitstaande betalings was vir Maart en April. Hy bevestig gebeurlikheidsplanne is getref om te verseker die hospitaal se bedrywighede kan voortgaan ondanks die ontwrigting:

ENG-ModibaOnWeskoppies