Skip to content

Kragonderbrekings terwyl die Soshanguve IA-substasie afgeskakel word [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die Soshanguve IA-substasie sal vandag en môre tussen negeuur soggens en vyfuur in die middag afgeskakel word. Dit sal tegnici toelaat om verouderde toerusting te vervang. Die substasie is meer as 50 jaar oud wat heelwat langer as die leeftyd van ʼn gewone substasie is. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die substasie het oor die jare gesukkel om aan die groeiende vraag na elektrisiteit in Soshanguve te voldoen:

ENG MashigoOnSubstationWork