Skip to content

Kragtoevoer herstel na dele van Centurion na brand by Brakfontein-substasie [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê kragtoevoer is herstel na 95-persent van die gebiede in Centurion wat deur die brand by die Brakfontein-substasie geraak is. Die gebiede was byna twee weke sonder krag nadat die substasie se kabels en toevoerpanele beskadig is. Moya sê werk gaan voort en voeg by hulle is jammer en vra inwoners verskoning vir die ongerief omdat hulle so lank sonder krag was:

ENG NasiphionRestore