# Die burgemeester van Tshwane, Nasipi Moya, sê die krag sal binnekort herstel word by die Weskoppies-hospitaal nadat die Gautengse Gesondheidsdepartement hom daartoe verbind het om 1,2-miljoen-rand in agterstallige skuld te betaal. Die Stad het gister die krag afgesny weens wanbetaling in Maart en April. Moya beklemtoon hoe belangrik billike kredietbeheer is. Die Departement van Gesondheid se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die betaling word verwerk en die heraansluiting het reeds begin:
Krag herstel by Weskoppies-hospitaal nadat Gesondheidsdepartement betaal [KLANK]
ENG-ModibaOnPower