# Die hoofekonoom van KPMG, Frank Blackmore, sê die daling in kerninflasie tot 4,1-persent in Augustus is ‘n positiewe teken, nadat kerninflasie die afgelope maande toegeneem het. Blackmore sê egter die hoër olie- en brandstofpryse veroorsaak opwaartse druk op vervoerkoste, wat bydra tot algehele inflasie. Hy sê behuising en nutsdienste is steeds die grootste bydraers tot inflasie, terwyl vervoerkoste ook styg weens hoër oliepryse:
KPMG-ekonoom sê vervoerkoste dryf inflasie hoër [KLANK]
ENG BlackmoreOnAugInflation