# Die Suid -Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik oor koue weersomstandighede in die meeste provinsies, met mooi tot gedeeltelik bewolkte weer in die binneland. Inwoners langs die kus moet versigtig wees en reis naby die kuslyn vermy. Met die land wat nou sy wintersokkies aantrek sê die Weerdiens dis belangrik om ag te slaan op weerberigte.
Koue weer en reën word hierdie naweek verwag