# Die hoof van die Direktoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, sê daar was ‘n ondersoek waarby beide die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, en die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhanhla Mkhwanazi, betrek is. Die saak was afkomstig van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat. Johnson het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê daar was onvoldoende bewyse om teen albei op te tree. Sy het ook beklemtoon daar is geen heksejag teen Masemola of Mkhwanazi nie:
Korrupsiedirektoraat sê daar is geen heksejag teen Masemola of Mkhwanazi nie [KLANK]
ENG JohnsonOnWitchHunt