Skip to content

Kopanang Africa Against Xenophobia bekommerd dat buitelandse burgers openbare gesondheidsorg geweier word [KLANK]

# Kopanang Africa Against Xenophobia sê hy is diep besorg oor groepe soos Operasie Dudula wat buitelandse burgers onwettig verhoed om openbare gesondheidsorg in die land te gebruik. Dorothy Mabelebele van die organisasie sê Suid-Afrikaanse wetgewing verbied diskriminasie vir die lewering van gesondheidsorg op grond van nasionaliteit. Sy sê alle mense het die reg op openbare gesondheidsorg:

ENG DorothyonHealthcare