# Die Konstusionele Hof het beslis die beperking van ouerlike verlof vir aanneem-ouers van kinders van twee jaar of ouer is ongrondwetlik. Regter Laura Lumka Tshiqi het beslis sulke voorwaardes diskrimineer onregverdiglik teen aanneem-ouers en hulle kinders, en ontneem hulle belangrike tyd om ‘n verhouding te vorm. Sy het vorige bevindinge bevestig, dat verskeie gedeeltes van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, en die gepaardgaande dele van die Werkloosheidversekeringsfonds, aangepas moet word. Die parlement het 36 maande om die foute reg te stel:
Konstusionele Hof beslis ouderdomsbeperkings vir ouerlike verlof vir aanneem-ouers is ongrondwetlik [KLANK]
ENG-TshiqiOnAdoption