# Die Konstitusionele Hof het bewerings verwerp dat die Wet op Vlugtelinge latere asielaansoeke heeltemal verbied. Regter Owen Rogers het bevind die Wet laat nuwe aansoeke toe waar daar ‘n beduidende verandering in omstandighede is. Rogers sê die Wet se beskerming teen die terugkeer van mense na gevaarlike omstandighede moet sentraal bly in die interpretasie van asielwette. Hy sê herhaalde aansoeke sonder nuwe bewyse kan steeds as misbruik beskou en deur owerhede geweier word:
Konstitusionele Hof verwerp bewerings dat Wet op Vlugtelinge latere asielaansoeke heeltemal verbied [KLANK]
ENG-RogersOnRefugeeAct