# Die Konstitusionele Hof bied regstreekse toegang aan om die Stad Kaapstad se saak aan te hoor om die Wet op Openbare Aankope nietig te verklaar. Die wet wil ʼn breë voorkeurverkrygingsraamwerk opstel vir aankope deur staatsliggame, en sluit afdelings in wat gemik is op bemagtiging en hervorming soos vooraf gekwalifiseerde kriteria. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê hierdie wet is onregmatig goedgekeur met ernstige tekortkominge wat openbare deelname en parlementêre prosesse betref:
Konstitusionele Hof bied regstreekse toegang vir Kaapstad se uitdaging van Wetsontwerp [KLANK]
AFR LewisOnAct