# Die Konstitusionele Hof het ten gunste van pa’s beslis dat ouerskapsverlof van vier maande en tien dae tussen ouers gedeel kan word ná die geboorte van ‘n kind. Regter Laura Lumka Tshiqi het die baanbreker-uitspraak gelewer en sê versorging moenie net tot moeders beperk word nie, aangesien pa’s ook primêre versorgers kan wees. Sy het beslis biologiese ma’s sal voorkeur vir herstel behou, maar ouers kan nou verlof verdeel soos dit hulle pas:
Konstitusionele Hof beslis ouers mag vier maande en tien dae ouerskapsverlof deel [KLANK]
ENG-TshiqiOnParentalLeave