# Koning Charles sê ʼn toenemend gevaarlike en wispelturige wêreld bedreig die Verenigde Koninkryk, en die konflik in die Midde-Ooste is slegs die jongste voorbeeld. Hy het die Parlement gister toegespreek waar hy planne uiteengesit het vir wetgewing om die polisie, die Nasionale Gesondheidsdiens en die strafregstelsel te hervorm, asook ʼn wetsontwerp om bande met die Europese Unie te versterk. Koning Charles waarsku dat elke element van Brittanje se energie-, verdediging- en ekonomiese sekerheid getoets sal word:
Koning Charles sê Verenigde Koninkryk word deur gevaarlike en wispelturige wêreld bedreig [KLANK]
ENG CharlesOnGovResponse