Skip to content

Kongreslid van die Demokrate wil Trump in staat van beskuldiging plaas oor sy besluit om Iran aan te val [KLANK]

# ‘n Kongreslid van die Demokrate, Al Green, het ‘n mosie ingedien ten einde president Donald Trump in ‘n staat van beskuldiging te plaas en beskuldig hom van die misbruik van sy magte. Hy sê die president het die skeiding van magte geminag deur die Kongres te omseil en oorlog te verklaar, deur die Amerikaanse weermag opdrag te gee om Iran te bombardeer sonder grondwetlike goedkeuring. Green se mosie bestempel Trump as ‘n outoritêre president wat Amerika se demokrasie bedreig:

ENG GreenOnTrump